|
|
|
|
Chef's suggestions for delicious desserts, tea-time
treats and savoury snacks. |
|
|
|
|
Milktart filling
4 cups milk
3 tbsp maizena heaped
2 tbsp flour
1 cup sugar
4 eggs
1/2 tsp almond essence
1 tbsp butter
Mix maizena, flour and sugar. Use some of the milk to make thick cream. Boil the balance of the milk and add the mixture. Stir continuously until cooked. Beat the egg yolk and add carefully. Toil up. Remove from stove and add butter and essence. Cool down and add stiffly beaten egg whites.
Fill doppies and sprinkle cinnamon over. |
|
Pineapple filling
3 cups sugar
2 cups water
1tsp butter
6 tbsp custard powder
1 large greenish pineapple
1 tbsp lemon juice
pinch of salt
Boil sugar, water, butter, salt, lemon juice and grated pineapple for 10 min. Add custard powder which has been started with a little water. Boil again for 5 min and cool.
When cold put into tartlets and keep in fridge until serving. |
|
|
|
|
|
Eiervulsel
Druk eiergele fyn deur sif
Voeg mayonnaise, sout en peper by tot klam.
Voeg dan by:
Fyn biltong / Gaar fyn gemaalde vleis / hoender Gerasperdekaas
Gekapte komkommer
Suur uitjies en fyn gekapte grondbone.
Strooi dan ‘n tikseltjie paprika oor.
OF
Maaskaas/ roomkaas, mayonnaise, bietjie worcestersous, sout en peper en gekapte neute.
Versier met radys blommetjies |
|
Kerriehoender vulsel
1 koppie gemaalde hoender
1 tsp kerrie
250 g roomkaas
6 tbsp fyn gekapte amandels
4 tbsp dik mayonnaise
3 tsp blatjang
1 tsp sout
Meng alles saam.
Skep in doppies.
Versier met uitjies en pietersielie. |
|
|
|
|
|
Lemoenvlavulsel
750ml melk
45ml mielieblom
15ml vlapoeier
3 eiers
48g / 60ml suiker
25ml margarine
5ml lemoengeursel
10ml vars gerasperde lemoenskil
2ml sout
Bietjie fyn kaneel
Kook melk in dubble kastrol. (Hou bietjie een kant om mielieblom en plapoeier mee aan te maak.)
Meng aangemaakte mielieblom mengsel by kookmelk en roer aanhoudend tot mengsel dik is.
Voeg margarine by en laat 5-10 minute lank kook. Verwyder melkmengsel van stoof en voeg lemoengeursel en –skil by. Voeg sout by eierwitte en klits styf. Vou styfgeklitseeierwitte in mengsel. Vul doppies en strooi kaneel oor.
|
|
Aspersievulsel
45ml Botter
45ml Koekmeelblom
1 blik (430g) Aspersiestukke
Behou die sap en vul aan met melk tot 250ml. Sout na smaak
1ml Peper
Knippie rooipeper
50ml Pietersielie, gekap
170g (400ml) Cheddarkaas, gerasper
Smelt die botter. Voeg die koekmeelblom by en roer goed tot ‘n gladde pasta. Laat 1 minuut lank stadig prut totdat die koekmeelblom gaar is. Voeg die 250ml vloeistof stadig by en roer gedurig. Geur na smaak met sout, peper en rooipeper. Roer gedurig totdat die mengsel kook. Verwyder van hitte en voeg die pietersielie en kaas by. Roer tot gesmelt. Voeg die aspersiestukke by. Meng goed. Vul die doppies vol. |
|
|
|
|
|
To view Product Price List please click
here. |
|